Gaan na inhoud

aanneemlikheidsfunksie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  aanneemlikheidsfunksie    aanneemlikheidsfunksies  
aanneemlikheid + funksie met voegsel -s-.
(statistiek) 'n Maatstaf van hoe aanneemlik 'n spesifieke waarde van 'n parameter van 'n statistiese model is, gegewe die waardes van 'n ewekansige steekproef
  1. Die funksie L(θ) heet die aanneemlikheidsfunsie van die parameter θ en in die geval van 'n ewekansige steekproef van 'n meerveranderlike waarskynlikheidsfunksie is L die produk van die individuele waarskynlikheidsfunksies of digthede