aanpas
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | pas aan |
| (in bysin) | ... dat ek | aanpas |
| Verlede Tyd | ek | het aangepas |
| Onbepaalde wys | aan te pas | |
| Teenwoordige deelwoord | aanpassend | |
| Verlede deelwoord | aangepaste | |
- Om bruikbaar of geskik te maak
- Baie plante, diere en mikroörganismes het aangepas om in 'n akwatiese habitat te leef.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|