aanpoer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | poer aan |
| (in bysin) | ... dat ek | aanpoer |
| Verlede Tyd | ek | het aangepoer |
| Onbepaalde wys | aan te poer | |
- aan•poer
- om sonder besondere haas of moeite te bestuur of iets te doen
- Op 'n dag in Pretoria het ook ek tussen die voertuie aangepoer en skielik het 'n geparkeerde voertuig se deur aan die bestuurder se kant oopgegaan [1]
- ↑ [Maroela media; Padveiligheid; Peet Schabort 2017]