Gaan na inhoud

aanraak

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek raak aan   
(in bysin)   ... dat ek aanraak  
Verlede Tyd  ek  het aangeraak  
Onbepaalde wys aan te raak   
Teenwoordige deelwoord aanrakend   
Verlede deelwoord aangeraakte   
aan + raak
aan•raak
  1. Om, gewoonlik met die hand, fisiese kontak te maak
  2. (figuurlik) Om 'n onderwerp oppervlakkig te behandel
  1. Talle sterf in stormloop om ghoeroe aan te raak [1]
  2. Komponente van die daaglikse lewe (soos koskuns, aanwysings, besienswaardighede in Suid-Afrika, ens.) is onder die temas wat aangeraak word by die onderrig van die basiese grammatikale struktuur, woordeskat en korrekte uitspraak van Afrikaans.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: touch(en)
Nederlands: aanraken(nl)