Gaan na inhoud

aanrakende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordaanraak
Bywoordelikaanrakend
Attibutiefaanrakende
aan•ra•ken•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van aanrakend: wat aanraak, terwyl dit aanraak
  1. Akkulturasie is die proses van saamgroeiing, of nader na mekaar groei van aanrakende en mekaar beïnvloedende kulture[1]