aanrig
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | rig aan |
| (in bysin) | ... dat ek | aanrig |
| Verlede Tyd | ek | het aangerig |
| Onbepaalde wys | aan te rig | |
| Verlede deelwoord | aangerigte | |
- aan•rig
- Om skade of wanorde te veroorsaak
- om die tafel vir 'n feesmaal voor te berei
- Daar is verskillende roofdiere wat skade aan veekuddes kan aanrig. Dink maar aan jakkalse, rooikatte, luiperds, jagluiperds, hiënas, roofvoëls, bobbejane en rondloperhonde.[1]
- Net soos dit vir iemand wat 'n feesmaal aanrig, nie maklik is om al die gaste tevrede te stel nie. Maar ons sal ons die moeite troos, omdat baie dankbaar daarvoor sal wees.[2]
| Vertalings: 1. skade | |||
|---|---|---|---|
| |||
| Vertalings: 2. feesmaal | |||
|---|---|---|---|