aansienlik
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | aansienlik | aansienlike | aansienliks | |
| Vergrotend | aansienliker | aansienlikers | ||
| Oortreffend | aansienlikste | |||
- aan•sien•lik
- Beduidend; redelik groot; die moeite werd om te oorweeg
- Die gemiddelde temperatuur styg aansienlik as gevolg van aardverwarming.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|