aanspoel
Voorkoms

| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | dit | spoel aan |
| (in bysin) | ... dat dit | aanspoel |
| Verlede Tyd | dit | het aangespoel |
- aan•spoel
- Om saam met die water te dryf en dan op land te beland
- Hierdie Trekboere van wie baie van oorspronklike Duitse afkoms was, van agter die Sneeuberge was feitlik heeltemal gelsoleerd weens geografiese omstandighede van die Wes-Kaapland en bet bulle die kerklike konserwatisme soos dit gespruit bet uit die Ekumeniese Sinode van Dordrecht (1618-19) behou ten spyte van die nuwe oorsese strominge wat na 1750 teen die suidelike strande aangespoel het. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|