Gaan na inhoud

aanspoor

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek aanspoor  
Verlede Tyd  ek  het aangespoor        
aan•spoor
Aanmoedig of aanpor tot aksie.
Die Suiderkruis verwerf eers in die 15de en 16de eeu tydens die verkenningsvaarte van die Portugese en Spanjaarde weer bekendheid; hulle beskou dit as ’n godsdienstige simbool wat hulle aanspoor om verder te gaan.
aansporing

    Vertalings

  Vertalings:    aanspoor
Engels: aanspoor(en)
Nederlands: aanspoor(nl)