aanstaar
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | staar aan |
| (in bysin) | ... dat ek | aanstaar |
| Verlede Tyd | ek | het aangestaar |
| Onbepaalde wys | aan te staar | |
| Teenwoordige deelwoord | aanstarend | |
| Verlede deelwoord | aangestaarde | |
- aan•staar
- Om iemand lank op 'n irriterende manier aan te kyk
- Hulle het my aangestaar asof daar fout is met my; ek het teruggestaar wetende dat hulle reg is.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|