aansteek
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | steek aan |
| (in bysin) | ... dat ek | aansteek |
| Verlede Tyd | ek | het aangesteek |
| Onbepaalde wys | aan te steek | |
| Teenwoordige deelwoord | aanstekend aanstekende | |
| Verlede deelwoord | aangesteekte aangestoke | |
-
(lêer)
- aan•steek
- om brand of straling van lig te veroorsaak
- (medies) om 'n infeksie oor te dra
- vasmaak deur te stik
- Hy vertel hoe die brandstigters dikwels staan en lag nadat hulle vure aangesteek het, en sorg dat hulle altyd aan hul kant van die grens bly.[1]
- Uitbrake kan wissel van lig tot erg en die vlak hang af van die tipe, die sterkte van die tipe, die voël se immuniteit teen die tipe en die ouderdom van die aangesteekte voël. [2]
- Hoe om donkie se stert aansteek te speel[3]
| Vertalings: 1. vuur of lig veroorsaak | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. siekte | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. vasmaak | |||
|---|---|---|---|