aansteekliks
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | aansteeklik | aansteeklike | aansteekliks | |
| Vergrotend | aansteekliker | aansteeklikers | ||
| Oortreffend | aansteeklikste | |||
- aan•steek•liks
- Ons praat nie eens van iets erg aansteekliks soos bv. waterpokkies nie, maar alledaagse kwale soos verkoue en griep[1]