aansteeklikste
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | aansteeklik | aansteeklike | aansteekliks | |
| Vergrotend | aansteekliker | aansteeklikers | ||
| Oortreffend | aansteeklikste | |||
- aan•steek•lik•ste
- Verkoues en griepe is die eerste paar dae van die siekteverloop die mees [sic][1] aansteeklikste. [2]
- ↑ soos dit in die bron geskrewe word
- ↑ Maroela media; debat; 2023