aanvurend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | aanvuur |
| Bywoordelik | aanvurend |
| Attibutief | aanvurende |
- aan•vu•rend
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wie of wat aanvuur, terwyl dit aanvuur
- Die betoog is nie hier teen ’n verteenwoordigende keuse wat toegang bemiddel tot eksemplare van die Afrikaanse poësie nie, dit is wel teen een omvattende “van aanvang tot hede”-projek en aanvurend ten gunste van ’n Groot Poskaarteboek.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|