aanvurende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | aanvuur |
| Bywoordelik | aanvurend |
| Attibutief | aanvurende |
- aan•vu•ren•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van aanvurend: wie of wat aanvuur, terwyl dit aanvuur
- Maar na vyftig jaar het die kerk die lewegewende opwelling en die aanvurende krag verloor.[1]