aanvuur
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vuur aan |
| (in bysin) | ... dat ek | aanvuur |
| Verlede Tyd | ek | het aangevuur |
| Onbepaalde wys | aan te vuur | |
| Teenwoordige deelwoord | aanvurend | |
| Verlede deelwoord | aangevuurde | |
- aan•vuur
- om iets hardop toe te juig, om iets aan te moedig
- Ons skep leer- en leefomgewings wat uitnemendheid aanvuur, en wat leer en groei aanmoedig. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|