Gaan na inhoud

aanwys

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek wys aan   
(in bysin)   ... dat ek aanwys  
Verlede Tyd  ek  het aangewys  
Onbepaalde wys aan te wys   
Teenwoordige deelwoord aanwysend   
Verlede deelwoord aangewysde, aangewese   
aan•wys
  1. Om iets te verduidelik of identifiseer deur te wys
  2. Om iemand in 'n posisie aan te stel
  1. Hê vertroue in jouself, maar ook in ander. Dit is die kompas wat vir jou die roete gaan aanwys van hoe jy die vaart na sukses moet aanpak.[1]
  2. Vier maande ná die eerste nasionale konvensie gehou is, is 'n stuurkomitee vir die nasionale dialoog aangewys.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   1. verduidelik
Engels: indicate(en)
Nederlands: aanwijzen(nl)
  Vertalings:   2. aanstel
Engels: appoint(en)
Nederlands: aanwijzen(nl)