aanwysende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | aanwys |
| Bywoordelik | aanwysend |
| Attibutief | aanwysende |
- aan•wy•sen•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van aanwysend: wie of wat aanwys, terwyl dit aanwys
- Praktiese en inklusiewe metodologie: die vyf onderling-verweefde dimensies van wetsuitleg Deel 3: Aantal praktiese toepassings: die howe se regskeppende diskresie tydens wetsuitleg, en gebiedende en aanwysende bepalings[1]