Gaan na inhoud

aarsel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek aarsel  
Verlede Tyd  ek  het geaarsel    
Teenwoordige deelwoord aarselend     
aar•sel
Om onseker te wees oor of mens iets moet doen of nie
  1. Jy het – vol verwildering – jou oë neergeslaan,
    aarselend, maar onwillekeurig en heel beskaam
    het jy blosend onder my blik
    jou nagjurk reg rangskik.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hesitate(en)
Nederlands: aarzelen(nl)