Gaan na inhoud

aartshertog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  aartshertog    aartshertoë  
aarts•her•tog
(geskiedenis) 'n Hoë adellike titel, hoër as hertog, wat veral in Oostenryk-Hongarye vir die troonopvolger gebruik is
  1. Op 28 Julie 1914 was aartshertog Franz Ferdinand troonopvolger van Oostenryk en sy vrou Sophie op pad na Sarajewo. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: archduke(en)
Esperanto: arkiduko(eo)
Nederlands: aartshertog(nl) m