abonneer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | abonneer |
| Verlede Tyd | ek | het geabonneer |
| Teenwoordige deelwoord | abonnerend | |
| Verlede deelwoord | geabonneerde | |
- (verouderd) Om 'n kontrak vir die gereelde lewering van goedere of dienste aan te gaan