Gaan na inhoud

addisiereaksie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  addisiereaksie    addisiereaksies  
addisie + reaksie
ad•di•sie•re•ak•sie
(chemie) 'n Reaksie waarin twee of meer reaktante kombineer om ’n enkele produk te vorm.
  1. Die hidrogenering van groente-olie om margarien te vorm is nog ’n voorbeeld van hierdie addisiereaksie.[1]

    Antonieme

Eliminasiereaksie, substitusiereaksie
Reaksie


    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: addition reaction(en)
Nederlands: additiereactie(nl) v