Gaan na inhoud

advies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  advies    adviese  
   
(lêer)
ad•vies
'n raad wat gegee word; wat gesê word om te help 'n moeilikheid te oorkom
'n Magtiger moet seker maak dat al die adviese wat op daardie maand se DCR aangedui word in sy of haar besit is.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: advice(en)
Nederlands: advies(nl) o