Gaan na inhoud

afgestoot

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordafstoot
Werkwoordelikafgestoot  
Naamwoordelikafgestoot, afgestote
af•ge•stoot
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van afstoot
  2. vorm die lydende vorm van afstoot
  1. Die twee mans het met mekaar gestry en die een het die ander met mening van die balkon afgestoot[1]
  2. Voorwerp A se elektrone word afgestoot (of aangetrek) deur die elektriese veld van voorwerp B.[2]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat afgestoot is of word
  1. Wit Rhodesiërs, afgestoot deur die Nasionaliste se republikeinse sentimente en SuidAfrika se amptelike beleid van tweetaligheid, het met ’n klein meerderheid van 2 785 stemme teen inlywing in Suid-Afrika gestem. [3]