afgestote
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | afstoot |
| Werkwoordelik | afgestoot |
| Naamwoordelik | afgestoot, afgestote |
- af•ge•sto•te
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van afgestoot: wat afgestoot is of word
- Die voedingsreste en afgestote epiteel vorm 'n hi- pertoniese oplossing met gevolglike aansameling van groot hoeveelhede vloeistof in die dermkanaal.[1]