aflatoksien
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| aflatoksien |
- a•fla•tok•sien
- (biologie), (medies), (landbou) 'n Toksien wat vervaardig word deur 'n spesie van die fungus
Aspergillus, veral Aspergillus flavus, wat op sade en neute groei, en gestoorde graan affekteer.
- Aflatoksien is geweldig karsinogenies en verhoogde insidens van kankers kom voor in diere wat vir lang periodes lae dosisse van aflatoksien ingeneem het.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor aflatoksien.