Gaan na inhoud

afmat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek mat af   
(in bysin)   ... dat ek afmat  
Verlede Tyd  ek  het afgemat  
Onbepaalde wys af te mat   
Teenwoordige deelwoord afmattend
afmattende   
Verlede deelwoord afgemat
afgematte   
af + mat
af•mat
Om uitputting te veroorsaak, om uit te put
  1. Die Engelse het trouens die hele dag deur ’n stadige bombardement op al die Boere stellings tussen Hlangwane en Groenkop onderhou, klaarblyklik om die Boere af te mat.[1]
Afmatting

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: exhaust(en)
Nederlands: afmatten(nl)