afmattend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | afmat |
| Bywoordelik | afmattend |
| Attibutief | afmattende |
- Teenwoordige deelwoord van afmat
- predikatief wat iemand afmat, wat iemand uitput
- Wat vir die ouers so afmattend is, is die verskynsel van slaapstoornisse.[1]