Gaan na inhoud

afsaksel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  afsaksel    afsaksels  
   
(lêer)
af•sak•sel
vaste stowwe wat na voldoende tyd op die bodem van 'n troebel vloeistof versamel
Die skroefpompe, wat die afsaksel in die riooldamme by die aanleg moet uitpomp, werk nie.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sediment(en)
Nederlands: bezinksel(nl) o, droesem(nl) m