Gaan na inhoud

afskaf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek skaf af   
(in bysin)   ... dat ek afskaf  
Verlede Tyd  ek  het afgeskaf  
Onbepaalde wys af te skaf   
Teenwoordige deelwoord afskaffende   
Verlede deelwoord afgeskafte   
   
(lêer)
af•skaf
om 'n instelling tot 'n einde te bring
Wanneer word e-tol nou finaal afgeskaf?[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: abolish(en)
Nederlands: afschaffen(nl)