Gaan na inhoud

afsonderlik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   afsonderlik    afsonderlike    afsonderliks    
Vergrotend   afsonderiker    afsonderlikers  
Oortreffend   afsonderlikste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  afsonderlike    afsonderlikes  
   
(lêer)
af•son•der•lik
op enkele wyse; nie verbind aan ander persone of dinge nie
Gesamentlike en afsonderlike aanspreeklikheid as 'n statutere sanksie in die maatskappyereg en die beslote korporasiereg[1]

    Antonieme

Gesamentlik

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: separate(en)
Nederlands: afzonderlijk(nl)
Bywoord
Stellend   afsonderlik  
Vergrotend   afsonderliker  
Oortreffend   die afsonderlikste  
op afsonderlike wyse
Telkom wil sy filiaal wat selfoontorings en -maste bou afsonderlik op die JSE noteer.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: separately(en)
Nederlands: afzonderlijk(nl)