afstoot
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | stoot af |
| (in bysin) | ... dat ek | afstoot |
| Verlede Tyd | ek | het afgestoot |
| Onbepaalde wys | af te stoot | |
| Teenwoordige deelwoord | afstotend | |
| Verlede deelwoord | afgestote | |
- (fisika) Om weg te stoot, om af te weer
- Die slagoffer het probeer om die beskuldigde van haar af te stoot, maar was onsuksesvol[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|