aftree
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | tree af |
| (in bysin) | ... dat ek | aftree |
| Verlede Tyd | ek | het afgetree |
| Onbepaalde wys | af te tree | |
| Teenwoordige deelwoord | atredende | |
| Verlede deelwoord | afgetrede | |
-
(lêer)
- af•tree
- om 'n spesifieke posisie of amp prys te gee
- Volgens Lorenzo Greyling, 'n oudpolisielid, is daar minstens 2 000 afgetrede speurders wat graag weer vir die polisie wil werk.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|