afvaar
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vaar af |
| (in bysin) | ... dat ek | afvaar |
| Verlede Tyd | ek | het afgevaar |
| Onbepaalde wys | af te vaar | |
| Teenwoordige deelwoord | afvarend | |
| Verlede deelwoord | afgevare | |
-
(lêer)
- af•vaar
- om 'n roete in 'n boot voltooi
- om in 'n boot te vertrek
| Vertalings: 1. roete voltooi | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. vertrek | |||
|---|---|---|---|