afwesig
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | afwesig | afwesige | afwesigs |
| Gesubstantiveer | |||
| Enkelvoud | Meervoud | ||
| afwesige | afwesiges | ||
- af•we•sig
- Nie teenwoordig nie
- Leerders wat 5 dae sonder ‘n geldige rede afwesig is kan gederegistreer word. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|