afwesige
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | afwesig | afwesige | afwesigs |
| Gesubstantiveer | |||
| Enkelvoud | Meervoud | ||
| afwesige | afwesiges | ||
- af•we•si•ge
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| afwesige | afwesiges |
- Iemand wat nie teenwoordig is nie
- Ek dink alle afwesiges, mediese sertifikaat of nie, moet oor dieselfde kam geskeer word.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|