agronomie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| agronomie |
- a•gro•no•mie
- Agronomie behels die wetenskap en die tegnologie waarmee kos, brandstof en vesels produseer word, hetsy kos vir menslike gebruik asook voer vir diere. Agronomie handel veral oor gewasbestuur wat ook die bestuur van die omgewing waarin die gewas groei, insluit.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor agronomie.