Gaan na inhoud

agterpoot

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  agterpoot    agterpote  
agter + poot
ag•ter•poot
(anatomie) enigeen van die agterste pote van 'n dier of 'n stoel
Die muskiet spring met sy lang agterpote om sy monddele in die prooi te druk.[1]

    Antonieme

Voorpoot
Poot
«Gou op jou agterpote staan»
opvlieënd wees, gou kwaad word.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hind leg(en)
Nederlands: achterpoot(nl) m