aikôna
Voorkoms
(Aangestuur vanaf aikona)
| Tussenwerpsel |
|---|
| aikôna |
- Van Nguni, hayikhona.
- ai•kô•na
- Nee; dit gaan nie gebeur nie; daar is geen kans nie; a nee a.
- Aikôna! Jy eet nie my toebroodjies nie.
| Vertalings: aikôna | |||
|---|---|---|---|
| Tussenwerpsel |
|---|
| aikôna |
| Vertalings: aikôna | |||
|---|---|---|---|