Gaan na inhoud

aitsa

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tussenwerpsel
aitsa
ait•sa
Spoggerig! Uitroep van lof of verbasing.
Aitsa! Dis darem 'n mooi verloofring!