Gaan na inhoud

ajatolla

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ajatolla    ajatollas  
a•ja•tol•la
(religie), (politiek) 'n Titel vir hooggeplaaste Sjiïtiese geestelikes (Twaalfers), wat in die 20ste eeu wydverspreid in gebruik gekom het.
  1. Die regime van die ajatolla het onmiddellik sy twee groot vyande geïdentifiseer: die VSA (volgens die Iranse regering die Groot Satan) en Israel [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ayatollah(en)
Esperanto: ajatolo(eo)
Nederlands: ayatollah(nl) m