akademies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | akademies | akademiese | akademies |
- a•ka•de•mies
- wat die universiteite en akademies betref; soos dit daar gedoen word
- In terme van hierdie projek (1995-1998) is groepe Suid-Afrikaanse akademici en onderwysers die geleentheid gebied om opknappingskursusse in die Nederlandse en Vlaamse taal en kultuur by te woon in sowel Gent, Vlaandere asook Utrecht, Nederland nadat die kulturele en akademiese boikot teen Suid-Afrika opgehef is.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|