Gaan na inhoud

akademikus

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  akademikus    akademici
akademikusse  
a•ka•de•mi•kus
(beroepe) 'n Persoon met 'n universiteitsopleiding wat gewoonlik vir 'n universiteit werk
  1. Danksy die inisiatief en harde werk van 'n klomp Afrikaanse akademici asook van Vlaamse belangstellendes in die Afrikaanse taal is prof. Ernst van Heerden, Afrikaanse digter en akademikus, se uitgebreide poësieversameling nou die grootste Afrikaanse poësieversameling in die Nederlandse taalgebied. [1]
Akademies

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: academic(en)
Nederlands: academicus(nl) m