akkedis
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| akkedis | akkedisse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| akkedissie | akkedissies |
-
(lêer)
- (reptiele) 'n Reptiel wat tot die suborde
Lacertilia van die orde
Squamata behoort
- Akkedisse is die volopste reptiele in Suider - Afrika en ook die reptiele wat die meeste gesien word .[1]
| Vertalings: akkedis | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor akkedis.