Gaan na inhoud

akkulturasie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  akkulturasie     
ak•kul•tu•ra•sie
(sosiologie) Die proses van saamgroeiing, of nader na mekaar groei van aanrakende en mekaar beïnvloedende kulture[1]
  1. [Die swart persoon se] aanpassing by sosio-ekonomiese en politieke omstandighede is besonder problematies as gevolg van die voortdurende proses van akkulturasie.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: acculturation(en)
Nederlands: acculturatie(nl) v