Gaan na inhoud

akrielsuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Akrielsuur se molekuulstruktuur
Enkelvoud Meervoud
  akrielsuur     
a•kriel•suur
(chemie) Die eenvoudigste onversadigde karboksielsuur met formule CH2CHCOOH
Suiwer akrielsuur is 'n helder, kleurlose vloeistof met 'n kenmerkende skerp reuk.[1]
Akrilaat

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: acrylic acid(en)
Nederlands: acrylzuur(nl) o