akseptasie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| akseptasie | akseptasies |
- Leenwoord via Nederlands uit Frans in die betekenis van aanneming, aanvaarding, vir die eerst in 1511 in Nederlands gevind.
- Naamwoord van handeling van aksepteer met die agtervoegsel -asie.
- Hulp:IPA: [ˈɑksɛpˌtɑːsi]
- ak•sep•ta•sie
- Die aksie om iemand of iets te aanvaar.
- Alle mense het 'n behoefte aan liefde en akseptasie.