Gaan na inhoud

aktivering

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  aktivering    aktiverings  
ak•ti•ve•ring
Die handeling van aktiveer, om iets aktief te maak
  1. Jy moet die toestel se IMEI-nommer en magtigingskode invoer om die aanlyn gedeelte van die aktivering af te handel.[1]
Aktiveringsenergie

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: activation(en)
Nederlands: activering(nl)