Gaan na inhoud

aktiveringsenergie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  aktiveringsenergie    aktiveringsenergieë  
aktivering + energie met voegsel -s-
ak•ti•ve•rings•e•ner•gie
(chemie) Die minimum energie wat nodig is om ’n reaksie te laat plaasvind
  1. Die aktiveringsenergie is die verskil in die energie van die reagense en die maksimum energie (d.i. die energie van die geaktiveerde kompleks) [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: activation energy(en)
Nederlands: activeringsenergie(nl) v