Gaan na inhoud

akwakultuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  akwakultuur     
a•kwa•kul•tuur
(landbou) Die bedryf om met visse te boer of te teel.
  1. Volhoubare akwakultuur kan die sleutel wees om ons groeiende bevolking te voed. Tans word met 42% van die seekos wat ons verbruik geboer, maar daar is nog geen regulasies wat uitmaak wat "goeie" akwakultuur is nie. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: aquaculture(en)
Nederlands: aquacultuur(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor akwakultuur.